Verloor Myself


Intro: G, Em, C G D Alles om my smelt ineen Em C Wanneer ek weer sit en dink alleen G D Em En alles wat my pla word toegevou C En vrede begin ritmies klop En my hart soos 'n drom hou G En ek voel asof ek vir ewig D Kan wegraak in die oomblik Em C Wegraak in die oomblik, wegraak G D En Partykeer verloor ek net myself In niks nie Em C En partykeer verloor ek net myself G D Partykeer versmoor ek in die reën Em En alles raak weg C Alles raak weg G D 'n Paar minute verander in 'n lang, stil aand Em C Wanneer ek hardloop en val deur die klanke G En ek sien niks D En ek voel net Em 'n Duisend woorde G 'n Duisend woorde G En ek voel asof ek vir ewig D Kan wegraak in die oomblik Em C Wegraak in die oomblik, wegraak G D En Partykeer verloor ek net myself In niks nie Em C En partykeer verloor ek net myself G D Partykeer versmoor ek in die reën Em En alles raak weg C Alles raak weg G D En partykeer raak ek net weg Em C En partykeer verdrink ek in jou trane G D En partykeer raak ek net weg Em C En partykeer verdrink en jou trane G En ek raak weg D En ek raak weg Em C En ek raak weg G D En Partykeer verloor ek net myself In niks nie Em C En partykeer verloor ek net myself G D Partykeer versmoor ek in die reën Em En alles raak weg C Alles raak weg G D Partykeer verdrink in jou trane Em C Verdrink ek in jou trane www.glaskasband.co.za